Al die noodsaaklike onderdele word in een verpakking verkoop. Die pomp se kraglewering is 0,37 kW. PRYS: R2 059,90 (vir die volledige Cascade-reënwaterstelsel).
NAVRAE: Me. Magdalena Lubbe, 051 411 0101; web: www.hinterland.co.za