Mnr. Nicolas Dicey, voorsitter van Hortgro, verduidelik hoekom dié bedryfsorganisasie by die simposium betrokke is.

Kaartjies is steeds beskikbaar vir PALS en Landbouweekblad se grondsimposium op Ceres van 14 tot 15 November. Bespreek jou kaartjie hier en klik hier vir meer inligting. Kontak ook Jacolette Kloppers by Jacolette.kloppers@landbou.com

Hortgro