Body
SA
SA grootkampioen-driegangperd vertoon deur ’n amateur, Snap Crackle & Pop. Eienaar en vertoner: Me. Tharine Schabort (072 443 6663), Juhanta-stalle, Paarl.
Kampioen van kampioene- vyfgangruiterkuns, me. Nadine Bester met Fleets Challenger, Revelation Hill Equestrian Centre, Pretoria. Eienaar: Mnr. Wim Bester (071 466 2459).
SA grootkampioen-driegangplesierperd, Bon-Ami Champ. Eienaar en vertoner: Me. Sueline Kritzinger (082 466 0874), Charl Oosthuysen-stalle, Paarl.
SA grootkampioen-parkperd vertoon deur ’n amateur, Black Assignment. Eienaar: Willow Tree Saddlebreds (082 575 5552). Vertoner: Me. Sally McNaughton, Tears & Roses-stalle, Paarl.
SA grootkampioen-siertuigperd vertoon deur ’n amateur, Paneras Baron S Distruction. Eienaar: Human Auto (082 777 7500). Vertoner: Mnr. Jacques Strydom, Paneras-Saalperdstoetery.
SA grootkampioen-vyfgangplesierperd, Nardine Sultan’s Solitaire. Eienaar: Mnr. Sakkie van der Merwe (083 310 9254). Vertoner: Mnr. Attie Koen, Crystal Anvil-stalle, Clarens.
SA grootkampioen-vyfgangperd vertoon deur ’n amateur, Studcor Rocky Mountain High. Eienaar en vertoner: Mnr. Francois Dercksen (082 555 1701), De Bosch-stalle, Stellenbosch.
SA grootkampioen-parkperd, Anvils T’ma Richman. Eienaar: Mnr. Arnold Naudé (083 627 8338). Vertoner: Me. Glenda Koen, Crystal Anvil-stalle, Clarens.
SA grootkampioen-enkeltuigperd, Surabie Mini My Love. Eienaar: Me. Ferika Botha (083 461 8639). Vertoner: Mnr. Jacques Wiggins, Wiggins-stalle, Porterville.
SA grootkampioen-driegangkinderryperd, Valley’s Cloudy Skies. Eienaar en vertoner: Me. Christene Naudé (083 296 0445), Crystal Anvil-stalle, Clarens.
SA grootkampioen-siertuigperd, Show Me Ultimate Joe. Eienaar en vertoner: Mnr. Gert Koch (083 566 7157), Charlie Brown-stalle, Hanover.
Kampioen van kampioene-driegang- ruiterkuns, me. Nadine Bester met Valley’s Harlem’s Lucky Charm, Revelation Hill Equestrian Centre, Pretoria. Eienaar: Mnr. Wim Bester.
SA grootkampioen-driegangperd, Makietie Viva Tonite. Eienaar: Mnr. Dries du Preez (082 323 9235). Vertoner: Me. Madre van Huysteen, Revelation Hill Equestrian Centre, Pretoria.
SA grootkampioen-vyfgangkinderryperd, CCV SS Who’s Who. Eienaar en vertoner: Me. Lizerese Jansen van Rensburg (081 040 5411), Jo-Jo-stalle, Pretoria.
SA grootkampioen-vyfgangperd, Wilgabos St. Anthony. Eienaar en vertoner: Mnr. C.J. du Plessis (082 820 0162), C.J. du Plessis-stalle, Bethulie.