Kampioen (enkeltuig), Zieta. Eienaar: Mnr. Martin Eksteen, Rosinbergstoetery, Caledon. Vertoner: Me. Elzaan Swart.
Senior kampioen (siertuig), Trixie. Eienaar: Mnr. Martin Eksteen, Rosinbergstoetery, Caledon. Vertoner: Me. Bettie Uys.
Senior kampioenpaar (karperde), Rotterdam en Capri. Eienaar en vertoner: Mnr. Adiel Ryklief (076 333 9750), Samurai-stoetery, Kaapstad
Junior kampioen (enkeltuig), Queen of Hearts. Eienaar: AVB-stalle (072 431 4495), Kaapstad. Vertoner: Mnr. Anwar van Boom.
Kampioen (enkeltuig, 2 jaar oud), Prins Harry. Eienaar: AVB-stalle, Kaapstad. Vertoner: Mnr. Robert Frank.
Kampioen (enkeltuig, 3 jaar oud), Morocco Songbird. Eienaar: Intifada-stoetery (079 669 0965), Kaapstad. Vertoner: Mnr. Adnaan Brenner.
Grootkampioen (enkeltuig), Shani’s Commander. Eienaars: Mnr. Danie en me. Alta Alberts (076 351 7196), Morocco-stoetery, Kaapstad. Vertoner: Mnr. Abdullah Davids.
Grootkampioen (siertuig), Marfliet Adonis. Eienaar: AVB-stalle, Kaapstad. Vertoner: Mnr. Robert Frank.
Grootkampioenponie (siertuig), Ashwarie Reed. Eienaar: Mnr. Saaid Davids (083 856 2601), Royal Heartland-stoetery, Kaapstad. Vertoner: Mnr. Ikeraan Williams.
Senior kampioen (enkeltuig), Bioci Pride. Eienaar: Sasman en Seuns (071 510 0505), Kaapstad. Vertoner: Mnr. Sadick Sasman.
Kampioen (dubbeltuig), Bioci Bright Sun en Bioci Bob Dylan. Eienaar en vertoner: Mnr. Wessel Swart (072 461 3413), Bioci-stoetery, Bredasdorp.