2. Junior wolkampioen, N 9095. Eienaar: Mnr. Willie Geldenhuys (middel, 079 516 4999), Ventersdorp. Links is mnr. Mike van den Berg (BKB) en regs mnr. Faantjie Manghadi (hanteerder).
3. Ramlamkampioen (jonger as 12 maande), KIN 0007. Eienaar: Mnr. Joe Wilkinson (middel, 072 146 0467), Vereeniging. Links is mnr. Mike van den Berg (BKB) en regs mnr. Kobus Molefe (hanteerder).
4.Ramlamkampioen (jonger as 7 maande), KLP 0072. Eienaar: Mnr. Piet Strydom (middel, 072 486 3944), Dordrecht. Links is Mike van den Berg (BKB) en regs mnr. Zola Makeleni (hanteerder).
5. Superlamkampioen, LT 20-067. Eienaars: Mnr. Manie (083 232 4324) en me. Alta Lombard, Stelena-stoetery, Nooitgedacht, Oranjeville. Van links is me. Jo-Ann Krohn (FNB), die Lombards en mnr. Michael Makuba (hanteerder).
6. Senior kampioenram,  GZ 8326. Eienaar: Mnr. Van Aardt Greyling (naasregs), Ricksuhill, Lady Grey. By hom is, van links, mnr. John Melville (OVK), mnr. Faan Greyling en mnr. Pietman Lande (hanteerder).
7.Junior kampioen, JS 19-102. Eienaar: Mnr. Koos de Wet (middel, 082 400 4935), Allemanskraal, Graaff-Reinet. Links is mnr. Robert Harris (Voermol) en regs mnr. Quentin Maarman (hanteerder). Die junior kampioen is op ’n stil veiling teen R70 000 aan mnr. Wouter du Plooy van Bultfontein verkoop. Een van De Wet se ramme was die reserwekampioen in dié klas.
8.Swaar ramlamkampioen,  LT 20-017. Eienaars: Mnr. Manie (links) en me. Alta Lombard, Stelena-stoetery, Nooitgedacht, Oranjeville. By hulle is mnre. Michael Makuba (hanteerder) en Gert Jordaan (BKB).
9. Ligte ramlamkampioen,  XK20-249. Eienaar: Mnr. Hannes Kotzé (middel, 082 926 1179), Alexan­ders­hoek, Moor­rees­burg. Links is mnr. Gert Jordaan (BKB) en regs mnr. Aswin Solomons (hanteerder).