Mnr. Arno du Plessis, nasionale verkoopsbestuurder by Case IH, vertel meer oor dié produk, wat uit Brasilië kom.