Die sessie is opgevolg deur demonstrasies van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers in koringlande net buite dié stad.

Dié nuwe tegnologie behoort teen die einde van 2019 in Suid-Afrika beskikbaar te wees. Belangstellendes kan hul naaste handelaar kontak of dié webtuiste besoek - https://www.northmec.co.za/.

Van die stropers wat deel vorm van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers. Foto: Dirk Lamprecht

Demonstrasies van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers in koringlanderye buite Dresden in Duitsland. Foto: Dirk Lamprecht

Een van die stropers wat deel vorm van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers. Foto: Dirk Lamprecht
Van die stropers wat deel vorm van die nuwe reeks Case IH Axial Flow 250-stropers. Foto: Dirk Lamprecht

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.