Grootkampioen (siertuig), Bokveld. Eienaar: Mnr. Herman Burger (sel 082 572 2826), Sluyswyk-stoetery, Malmesbury. Vertoner: Mnr. Abri Engelbrecht.

Grootkampioen (enkeltuig), Tolla. Eienaar en vertoner: Mnr. Eduard Mostert (sel 084 401 6177), Hananja-stoetery, Springbok.

Grootkampioene (dubbeltuig), Roy en Tiaan. Eienaar: Mnr. Hoffie van Blerk (sel 083 393 1607), Spansaam-stoetery, Malmesbury. Vertoner: Mnr. Bennie Kloppers.

Kampioen (stap en draf), Twee Palms Kiki. Eienaar: Me. Rika Prins, Twee Palms-stal, Vredendal. Vertoner: Me. Melanie Agenbag.