Word 'n intekenaar
30 dae gratis
Meld aan

JY LEES NOU Grootfontein se kampioenbeeste

VOLGENDE ARTIKEL

Otjiwarongo se kleinveekampioene

Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
  • Weer
Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
  • Weer
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Akkerbou
    • Diere
    • Meganisasie
    • Tuinbou
    • Bedryfsake
    • Veeskool
    • Bewaringsboerdery
    • Skoue
    • Tegnologie
    • Wild
  • Boereplanne
  • Wild
  • Kundiges
  • Wiele
  • Leefstyl
    • Resepte
    • Jou foto
    • Gesin
    • Opsitkers
  • Markte
    • Safex
    • Lewende Hawe
    • Veilingspryse
    • Produksieveilings
  • Video
  • Landbouweekliks
  • Plase
    • Grond-oudit
    • Plaasverkope
    • Plase te koop
  • Smalls
  • Tydskrif
  • E-publikasies
BVG_Logo
BEAN 09/04 7590 64,00
CORN 09/04 3210 0,00
SOYA 09/04 7175 107,00
SUNS 09/04 8490 136,00
WEAT 09/04 4870 10,00
WMAZ 09/04 3140 48,00
YMAZ 09/04 3300 41,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 09/04 16103 0,00
Beeste A2/3 09/04 5174 0,00
Beeste AB2/3 09/04 5029 -0,02
Beeste B2/3 09/04 4711 -0,02
Beeste C2/3 09/04 4389 0,00
Ewes (Goats) 09/04 3532 0,34
Feeder Lamb 09/04 3995 -0,08
Kids (under 30kg) 09/04 4636 0,13
Large (above 40kg) 09/04 3194 0,50
Medium (30-40kg) 09/04 4258 0,02
Pluimvee (Bevrore) 09/04 2751 -0,04
Pluimvee (Vars) 09/04 2686 -0,04
Pluimvee IQF 09/04 2607 -0,04
Skaap A2/3 09/04 8342 -0,02
Skaap AB2/3 09/04 7268 0,00
Skaap B2/3 09/04 6654 -0,03
Skaap C2/3 09/04 6497 0,03
Speenkalf 09/04 3686 0,00
Spekvarke 09/04 2913 0,00
Varkwors 09/04 2356 -0,13
Vleisvarke 09/04 3104 0,00
Tuis / Bedrywe / Skoue

Grootfontein se kampioenbeeste

Deur Charl van Rooyen
11 Januarie 2018
141 keer gelees
  • facebook
  • twitter
  • email
1
SIMBRA: Die opperste kampioenbees op die skou, Rumba Morarie HB15/152C, was ook die junior kampioen-Simbrabul. Eienaars: Mnr. Hardus (sel 00264 81 245 6624) en mev. Ansie Breedt, Rumba-stoetery, Maroelaboom. Hanteerder: Mnr. Vendelinus Homotenya.
2
SIMBRA: Senior en grootkampioenkoei, Rumba Hemie HB12/7C. Eienaars: Mnr. Hardus en mev. Ansie Breedt, Rumba-stoetery, Maroelaboom. Hanteerder: Mnr. Vendelinus Homotenya. Die Breedts het ook die senior en grootkampioen-Simbrabul, Rumba Bojano HB10/189C, vertoon.
3
LIMOUSIN: Senior en grootkampioenbul, Golden Sun Adolf Golden Sun Alexia GSL12/46. Eienaar: Mnr. Eandro Lottering (sel 00264 81 419 9299), Golden Sun-stoetery, Gobabis. Hanteerder: Mnr. Andries Eiseb.
4
LIMOUSIN: Senior en grootkampioenkoei, Golden Sun Alexia GSL12/46. Eienaar: Mnr. Eandro Lottering, Golden Sun-stoetery, Gobabis. Hanteerder: Mnr. Andries Eiseb.
5
DEXTER: Senior en grootkampioenbul, Dané Henri DDS12/14. Eienaars: Mnr. Danie (sel 00264 81 255 7554) en mev. Carina Jansen van Vuuren, Dané-stoetery, Outjo. Op die foto is Danie en Carina met hul seun, Danie jr.
6
DEXTER: Senior en grootkampioenkoei, Dané Lala DDS10/1. Eienaar: Eienaars: Mnr. Danie en mev. Carina Jansen van Vuuren, Dané-stoetery, Outjo. By die koei is Danie en Carina met hul dogter, Chané.
7
BRAHMAN: Senior en grootkampioenbul, Dos Santos GB09/33. Eienaar: Mnr. Uerii Mbapaha (sel 00264 81 305 9123), Okapanda-stoetery, Otjozondjupa. Hanteerder: Mnr. Krina Mbapaha.
8
BRAHMAN: Senior en grootkampioenkoei, Pumue ERP08/23. Eienaar: Mnr. Albert Tjihero (sel 00264 81 148 7344), Okorusengo-stoetery, Okahandja. Hanteerder: Mnr. Isuzu Tjitundu.
Vier beesrasse het aan die jaarlikse Grootfonteinskou in Namibië deelgeneem. Ondanks die groot droogte wat in die land geheers het, en steeds plek-plek voorkom, is vee van uitsonderlik goeie kondisie ingeskryf.
  • facebook
  • twitter
  • email
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.

Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.

KIES JOU PAKKET
Lees Meer
  • Windhoek-skou: Hier's die kampioenbeeste
  • Windhoek-skou: Breedplankampioene
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

MELD AAN of REGISTREER om kommentaar te lewer. Dit neem net twee minute!
NUUSBRIEF

Teken in op ons nuusbrief en bly op hoogte van die nuutste landbounuus.

TEKEN IN
Jongste uitgawe
15 April 2021 15 April 2021

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Teken in op die digitale tydskrif.

TEKEN IN
Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
Tuisblad Kontak Gebruikersooreenkoms Adverteer Jongste Landbouweekblad © 2021 (20201230.3-Release-2) 24.com ALLE REGTE VOORBEHOU