Word 'n intekenaar
30 dae gratis
Meld aan

JY LEES NOU Otjiwarongo se kleinveekampioene

VOLGENDE ARTIKEL

Otjiwarongo se kampioenbeeste

Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
  • Weer
Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
  • Weer
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Akkerbou
    • Diere
    • Meganisasie
    • Tuinbou
    • Bedryfsake
    • Veeskool
    • Bewaringsboerdery
    • Skoue
    • Tegnologie
    • Wild
  • Boereplanne
  • Wild
  • Kundiges
  • Wiele
  • Leefstyl
    • Resepte
    • Jou foto
    • Gesin
    • Opsitkers
  • Markte
    • Safex
    • Lewende Hawe
    • Veilingspryse
    • Produksieveilings
  • Video
  • Landbouweekliks
  • Plase
    • Grond-oudit
    • Plaasverkope
    • Plase te koop
  • Smalls
  • Tydskrif
  • E-publikasies
BVG_Logo
BEAN 19/04 7560 71,00
CORN 19/04 3327 0,00
SOYA 19/04 7005 45,00
SUNS 19/04 8280 150,00
WEAT 19/04 4805 -16,00
WMAZ 19/04 3139 36,00
YMAZ 19/04 3270 32,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 16/04 15563 0,02
Beeste A2/3 16/04 5297 -0,04
Beeste AB2/3 16/04 5183 -0,06
Beeste B2/3 16/04 4850 -0,06
Beeste C2/3 16/04 4502 -0,07
Ewes (Goats) 16/04 3676 -0,11
Feeder Lamb 16/04 4018 -0,02
Kids (under 30kg) 16/04 5263 -0,27
Large (above 40kg) 16/04 3478 -0,26
Medium (30-40kg) 16/04 4689 -0,21
Pluimvee (Bevrore) 16/04 2772 -0,04
Pluimvee (Vars) 16/04 2794 -0,14
Pluimvee IQF 16/04 2692 -0,11
Skaap A2/3 16/04 8464 -0,01
Skaap AB2/3 16/04 7199 0,01
Skaap B2/3 16/04 6705 -0,01
Skaap C2/3 16/04 6303 0,05
Speenkalf 16/04 3710 -0,03
Spekvarke 16/04 2945 -0,03
Varkwors 16/04 2453 -0,16
Vleisvarke 16/04 3079 0,03
Tuis / Bedrywe / Skoue

Otjiwarongo se kleinveekampioene

Deur Charl van Rooyen
11 Januarie 2018
106 keer gelees
  • facebook
  • twitter
  • email
1
BOERBOK: Junior en grootkampioenram, asook die opperste kampioenbokram, Charl. Eienaars: Mnr. Neels (links, sel 00264 81 124 9977) en mev. Aneldi Coetzee, Staaldraad-stoetery, Grootfontein. Hanteerder: Mnr. Albert Uirab.
2
BOERBOK: Senior en grootkampioenooi, asook die opperste kampioenbokooi. Eienaars: Mnr. De Wet Wasserfall (sel 00264 81 259 2718) en me. Johanna en mnr. Dries Horn, Tamboti-stoetery, Tsumeb. Van links is mnre. Jan Khomob en Dries en André Horn.
3
VAN ROOY: Senior en grootkampioenram. Eienaars: Mnr. Neels (links) en mev. Aneldi Coetzee, Neels Coetzee-stoetery, Grootfontein. Hanteerder: Mnr. Albert Uirab.
4
VAN ROOY: Reserwe senior en reserwegrootkampioenram. Eienaars: Mnr. Neels (links) en mev. Aneldi Coetzee, Neels Coetzee-stoetery, Grootfontein. Hanteerder: Mnr. Dawid !!Uiseb.
5
KALAHARI RED: Senior en grootkampioenram, asook die reserwe opperste kampioenbok. Eienaar: Mnr. Adriaan Louw (links, sel 00264 81 129 7105), Tremendous Ranch, Windhoek. Vertoner: Mnr. Christof Tjikuere.
6
WIT DORPER: Senior en grootkampioenooi, asook die opperste kampioenskaap. Eienaar: Mnr. Kenneth Katuuo (regs, sel 00264 81 305 7146), Kennedy en Tjimbaa-stoetery, Okakarara.
7
SAVANNA: Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. William Jansen van Vuuren (00264 81 216 2939), Sandveld-stoetery, Otjiwarongo. Hanteerder: Mnr. Simson Tjikeama.
Verskeie telers het kleinvee vir Otjiwarongo se skou ingeskryf. Vyf rasse het deelgeneem. Die beoordelaar was mnr. Jackie Isaaks.
  • facebook
  • twitter
  • email
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.

Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.

KIES JOU PAKKET
Lees Meer
  • Opperste kampioen-bees op Windhoekskou
  • Namibiese boer moet regering help beplan
  • ‘Boerdery se toekoms lê in tegnologie’
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

MELD AAN of REGISTREER om kommentaar te lewer. Dit neem net twee minute!
NUUSBRIEF

Teken in op ons nuusbrief en bly op hoogte van die nuutste landbounuus.

TEKEN IN
Jongste uitgawe
22 April 2021 22 April 2021

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Teken in op die digitale tydskrif.

TEKEN IN
Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
Tuisblad Kontak Gebruikersooreenkoms Adverteer Jongste Landbouweekblad © 2021 (20201230.3-Release-2) 24.com ALLE REGTE VOORBEHOU