Grootkampioen (driegang), Wicked Knight. Eienaar: Mnr. Francois Dercksen sel (082 555 1701), De Bosch-stal, Stellenbosch. Vertoner: Mnr. Adriaan Odendal.
Grootkampioen (vyfgang), Nite of Clouds. Eienaar: Mnr. Kobus Scholtz (sel 082 899 6850), Tears & Roses-stal, Paarl. Vertoner: Mnr. Junior Hugo.
Grootkampioenhings, Sianda Bandolier. Eienaar: Sianda-stoetery, Swellendam.
Grootkampioen (Elite 5, tradisionele driegang-ryperd), Tokoza Hilux. Eienaar: Me. Skye Augusta, Pure Performance-stoetery, Plettenbergbaai. Vertoner: Mnr. Wilfred Gelderblom.
Kampioen (siertuig), Rooigras Orkaan. Eienaar: Ruggens-stoetery, Swellen- dam. Vertoner: Mnr. M.J. Odendaal.
Kampioen (Elite 5, tradisionele vyfgangryperd), Paardekop Wilkommen. Eienaar: Janic-stoetery, Swellendam. Vertoner: Mnr. Kobie Smit.
Grootkampioenkoei, eervolle vermelding, asook die reserwekampioen jong koei, Aldemelk Celebrity Saber. Eienaar en vertoner: Mnr. Herman Coetzee (sel 083 320 4845), Aldemelk Jerseys, Porterville.
Reserwegrootkampioenkoei, senior kampioen-Jersey en senior koei met die beste uier, Napkei Headine’s Claudia. Eienaar: Mnr. Altus Brooks (sel 079 343 4116), Soldeskraal Jerseys, Swellendam. Hanteerder: Me. Anandi Brooks. Links is die beoordelaar, mnr. Guy Bird.
Kampioen ou koei, Suiderlig Blair Ixora. Eienaar en hanteerder: Mnr. Hanro Uys (sel 072 226 7024), Koppie Jerseys, Bredasdorp.
Reserwekampioen ou koei, Avondrood Ipol Polygala. Eienaar en hanteerder: Mnr. Jaco van Rensburg sel (083 635 9907), Avondrood Jerseys, George.
Kampioen jong koei en grootkampioen jong koei met die beste uier, Doornvlei Valson Blackstar. Eienaar en hanteerder: Mnr. Pieter van Deventer (sel 082 456 1209), Doornvlei Jerseys, Heidelberg. Links is die beoordelaar, mnr. Guy Bird.
Reserwe senior kampioenkoei, Koppie Acadamy Mandy. Eienaar: Mnr. Hanro Uys, Koppie Jerseys, Bredasdorp.
Kampioenvers, Avondrood Malachi Manda. Eienaar: Mnr. Jaco van Rensburg, Avondrood Jerseys, George.
Reserwekampioenvers, Koppie Pilgram 1685. Eienaar: Mnr. Hanro Uys, Koppie Jerseys, Bredasdorp.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.