Senior en grootkampioenram. Eienaar: Mnr. Corné Els (links) met sy seun, Celliers, in sy arm (sel 082 456 9213), Jancor-stoetery, Amersfoort. Hanteerder: Mnr. Pikkie Duiker. Heel regs is mnr. Matthys Viljoen van BKB.

Junior en grootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Corné Els (links) met sy seun, Celliers, in sy arm, Jancor-stoetery, Amersfoort. Hanteerder: Mnr. Pikkie Duiker. Tweede van links is Corné se twee dogters, Lundy en Leë-Anne. Heel regs is mnr. Matthys Viljoen van BKB.

Junior en reserwegrootkampioenram. Eienaars: Me. Corné Dry (naaslinks, sel 072 634 3166) en Johan Fouché (naasregs), Corlee Ile de France-stoetery, Schweizer-Reneke. Hanteerder: Mnr. Solomons Palele. Heel links is me. Lee-Ann Dry.

Reserwe junior en reserwegrootkampioenooi. Eienaar: Mnr. Johan Roarty (links, sel 082 494 7579), JC Roarty-stoetery, Kinross. Hanteerder: Mnr. Mthokozisi Dube.

Reserwe senior kampioenram. Eienaars: Me Corné Dry (naaslinks) en Johan Fouché (naasregs), Corlee Ile de France-stoetery, Schweizer-Reneke. Hanteerder: Mnr. Petrus Mothusi. Heel links is me. Lee-Ann Dry.

Reserwe senior kampioenooi. Eienaar: Mnr. Corné Els, Jancor-stoetery, Amersfoort. Hanteerder: Mnr. Pikkie Duiker.

Reserwe junior kampioenram. Eienaar: Mnr. Gerrit Erasmus (middel, sel 082 553 9881), Ventersrus, Stella. Hanteerder: Mnr. Johannes Lesolle. Links is me Lourisa Erasmus.

Senior kampioenooi. Eienaars: Me. Corné Dry (naaslinks) en Johan Fouché (naasregs), Corlee Ile de France-stoetery, Schweizer-Reneke. Hanteerder: Mnr. Jacobus Ratlou. Heel links is me. Lee-Ann Dry.