Word 'n intekenaar
30 dae gratis
Meld aan

JY LEES NOU Swartland-skou: Puik Vlaamperde vertoon

VOLGENDE ARTIKEL

Standertonskou: SA Vleismerino's blink uit

Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
  • Weer
Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
  • Weer
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Akkerbou
    • Diere
    • Meganisasie
    • Tuinbou
    • Bedryfsake
    • Veeskool
    • Bewaringsboerdery
    • Skoue
    • Tegnologie
    • Wild
  • Boereplanne
  • Wild
  • Kundiges
  • Wiele
  • Leefstyl
    • Resepte
    • Jou foto
    • Gesin
    • Opsitkers
  • Markte
    • Safex
    • Lewende Hawe
    • Veilingspryse
    • Produksieveilings
  • Video
  • Landbouweekliks
  • Plase
    • Grond-oudit
    • Plaasverkope
    • Plase te koop
  • Smalls
  • Tydskrif
  • E-publikasies
BVG_Logo
BEAN 13/04 7470 -30,00
CORN 13/04 3329 0,00
SOYA 13/04 7078 18,00
SUNS 13/04 8226,2 -142,80
WEAT 13/04 4760 -32,00
WMAZ 13/04 3118 -19,00
YMAZ 13/04 3281 -11,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 09/04 16103 0,00
Beeste A2/3 09/04 5174 0,00
Beeste AB2/3 09/04 5029 -0,02
Beeste B2/3 09/04 4711 -0,02
Beeste C2/3 09/04 4389 0,00
Ewes (Goats) 09/04 3532 0,34
Feeder Lamb 09/04 3995 -0,08
Kids (under 30kg) 09/04 4636 0,13
Large (above 40kg) 09/04 3194 0,50
Medium (30-40kg) 09/04 4258 0,02
Pluimvee (Bevrore) 09/04 2751 -0,04
Pluimvee (Vars) 09/04 2686 -0,04
Pluimvee IQF 09/04 2607 -0,04
Skaap A2/3 09/04 8342 -0,02
Skaap AB2/3 09/04 7268 0,00
Skaap B2/3 09/04 6654 -0,03
Skaap C2/3 09/04 6497 0,03
Speenkalf 09/04 3686 0,00
Spekvarke 09/04 2913 0,00
Varkwors 09/04 2356 -0,13
Vleisvarke 09/04 3104 0,00
Tuis / Bedrywe / Skoue

Swartland-skou: Puik Vlaamperde vertoon

Deur Jan-Tertius Genade
30 November 2017
325 keer gelees
  • facebook
  • twitter
  • email
1
Senior kampioenhings, Breker. Eienaar: Mnr. Oubaas Lesch (sel 083 384 6456), Wiggins-stal, Porterville. Vertoner: Mnr. Pieter Wagenaar.
2
Senior kampioenmerrie, Zoe. Eienaars: Mnr. Koela en me. Randi Smit (sel 083 628 5247), Twee Palms-stoetery, Vredendal. Vertoner: Mnr. Pieter Wagenaar.
3
Grootkampioene (tandem), Shylo en Klonkies. Eienaar en vertoner: Mnr. Eduard Mostert (sel 084 401 6177), Hananja-stoetery, Springbok.
4
Grootkampioen (siertuig), Enkelvlei Claus. Eienaar en vertoner: Mnr. Piet Lourens (sel 083 778 8096), Wiggins-stal, Porterville.
5
Grootkampioene (dubbeltuig), Tiaan en Roy. Eienaar en vertoner: Mnr. Hoffie van Blerk (sel 083 393 1607), Spansaam-stoetery, Malmesbury.
6
Grootkampioene (vierspan), Babsie, Zieta, Rinda en Rieta. Eienaar: Mnr. Martin Eksteen (sel 082 566 1297), Rosinberg-stoetery, Caledon. Vertoners: Mnre. Hennie en Bennie Kloppers.
7
Grootkampioen (enkeltuig), Tolla. Eienaar en vertoner: Mnr. Eduard Mostert (sel 084 401 6177), Hananja-stoetery, Springbok.
8
Grootkampioen (ryperd, driegang), Atilla. Eienaar en vertoner: Mnr. Wilber van der Merwe (sel 082 780 0995), Citrusdal.(Geen stoet of stalnaam nie).
9
Grootkampioenspan van agt. Eienaar en vertoner: Mnr. Hoffie van Blerk, Spansaam-stoetery, Malmesbury.
10
Kampioene (dubbeltuig vir dames), Shylo en Klonkies. Eienaar: Mnr. Eduard Mostert, Hananja-stoetery, Springbok. Vertoner: Me. Sarika Burger.
11
Kampioen (siertuig vir dames), Lieta. Eienaar: Mnr. Hennie Wium (sel 083 962 2329) Sluyswyk-stoetery, Malmesbury. Vertoner: Me. Annalie Burger.
12
Junior kampioenmerrie, Blommie. Eienaar en vertoner: Mnr. Eduard Mostert, Hananja-stoetery, Springbok.
13
Junior kampioenspan van vier, Lulu, Mia, Claire en Clara. Eienaar: Uys-familie (sel 082 564 7067), Heidelberg (Wes-Kaap). Vertoner: Mnr. Jurie Uys.
14
Junior kampioene (dubbeltuig), Trixie en Rana. Eienaar: Mnr. Martin Eksteen, Rosinberg-stoetery, Caledon. Vertoner: Mnr. Bennie Kloppers.
15
Junior kampioenhings, Zack. Eienaar en vertoner: Mnr. Eduard Mostert, Hananja-stoetery, Springbok.
16
Vul van die jaar (jonger as 12 maande). Berlyn. Eienaar: Mnr. Oubaas Lesch, Wiggins-stal, Porterville. Vertoner: Mnr. Roland Petro.
Dit was die 32ste keer wat die Vlaamperde by die Swartland-skou op Moorreesburg teenwoordig was en 120 Vlaamperde het deelgeneem. Die Vlaamperd se pragtige voorkoms, rustige geaardheid en nog vele ander pluspunte maak dit ’n gewilde ras vir enige dissipline.
  • facebook
  • twitter
  • email
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.

Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.

KIES JOU PAKKET
Lees Meer
  • Clanwilliam-streekskou 2017
  • Swartland-skou: Hier's die Herefordkampioene
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

MELD AAN of REGISTREER om kommentaar te lewer. Dit neem net twee minute!
NUUSBRIEF

Teken in op ons nuusbrief en bly op hoogte van die nuutste landbounuus.

TEKEN IN
Jongste uitgawe
15 April 2021 15 April 2021

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Teken in op die digitale tydskrif.

TEKEN IN
Kry ons op
  • Twitter
  • Facebook
  • Pinterest
Tuisblad Kontak Gebruikersooreenkoms Adverteer Jongste Landbouweekblad © 2021 (20201230.3-Release-2) 24.com ALLE REGTE VOORBEHOU