Dit is die eerste keer dat ’n wingerdboukundige die erepenning van die Groot Constantia-raad ontvang. Kollegas uit die bedryf sowel as die universiteit en verskeie oudstudente het Goussard bedank vir sy aandag aan detail, geesdrif, die lewenslesse wat hy mense geleer het, sy geduld, integriteit en sin vir humor, en sy reuse-bydrae tot die Suid-Afrikaanse wynbedryf.

Dié video is verskaf deur Agri-Expo. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.