Ons gaan na verskillende video’s oor dekgewasse kyk en ons neem ook die kameras saam na die profielgate toe om te kyk wat onder die grond aangaan. Dr. Ronel Hendriks, me. Sheila Storey en dr. Johann Strauss gaan hul kennis en ervaring regstreeks tydens die webinaar oordra en daar sal ook ’n geleentheid wees om vrae te vra.

Inligting

Datum: Woensdag 12 Augustus 2020

Plek: Aanlyn op Crowdcast

Koste: R50

Besprekings: Koop kaartjies aanlyn op Quicket – https://qkt.io/cAKLaz

Borge: Wenkem; Agricol; Metson; Atlantic Fertilisers

Vennote: Charl Baard Landbouprodukte; Landbouweekblad

Navrae oor kaartjies: Clint.Ockhuis@media24.com

Navrae oor program: Johan.vanderMerwe@landbou.com

Program

13:50

Registreer aanlyn op Crowdcast

1400

Verwelkoming

Charl Baard, Charl Baard Landbouprodukte

14:05

Trichoderma

Dr. Ronel Hendriks, Microbika 

14:35

Vrae en antwoorde

14:45

Nematodes

Sheila Storey, Nemlab

15:15

Vrae en antwoorde

15:25

Video-opnames van dekgewasproewe

Dawie du Plessis, Agricol

15:55

Vrae en antwoorde 

16:05

Grondgesondheid – die einddoel

Dr. Johann Strauss, Direktoraat Plantwetenskappe, Wes-Kaapse departement van landbou

16:30

Vrae en antwoorde

16:45

Afsluiting