Dr. Cliff Lamb, hoof van die departement dierkunde aan die Texas A&M-universiteit, het tydens die 10 Aldam-veeskool met Landbouweekblad oor dié navorsing gesels.

Lamb is ’n Amerikaanse kenner van metodes om die doeltreffendheid van produksie in beesboerderye te verhoog. Hy was voorheen aan die Universiteit van Florida verbonde. Sy navorsingsterrein is toegepaste reproduktiewe fisiologie. Hy het strategieë vir die verbetering van reproduksiebestuur in baie lande ingestel, waaronder Suid-Afrika, Australië, Argentinië, Brasilië, Ethiopië, Hongarye, Kenia, Malawi, Mexiko, Rusland en Uruguay.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.