Prof. Michael McGowan, ’n hoogleraar in veemedisyne aan die skool vir veeartsenykunde aan die Universiteit van Queensland in Australië, sê effektiewe bestuur van bulle sal die produsent in staat stel om sy teelseisoen optimaal te bestuur. Hy en ander kundiges het tydens die veeskool aan ’n paneelbespreking oor dié tema deelgeneem.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.