Senior en grootkampioenbul, Amadeus Pay Day SZJ 12-007. Eienaar: mnr. Hendrik Strydom (links, sel 073 2895 111), Amadeus Dexters, Petrusburg. Hanteerder: Mnr. Sam Quena.

Senior en grootkampioenkoei, asook die senior koei met die beste uier, ORB Rango-Mandie OP 14-04. Eienaar en hanteerder: Mnr. Ockie Barnard (sel 082 802 8203), ORB Dexters, Bloemfontein.

Junior en reserwegrootkampioenbul, Doranco Ernu CF. 14-033. Eienaars: Mnre. Ockie Barnard (sel 082 802 8203) en C.F. Van Tonder, ORB Dexters, Bloemfontein. Hanteerder: Mnr. Sam Marx.

Junior en reserwegrootkampioenkoei, Amadeus Suikerbossie SZJ 16-080. Eienaar: Mnr. Hendrik Strydom (links, sel 073 2895 111), Amadeus Dexters, Petrusburg. Hanteerder: mnr. Sam Quena.