Senior en grootkampioenbul, asook die opperste kampioenbul op die skou, Lerone Millionaire LR 11-25. Eienaars: Me. Angie Malherbe (sel 082 774 8863) en die Gonlag-familietrust, Stoke Limousin-stoetery, Mid-Illovo. Op die foto is, van links, mnr. Lindlay Gowlag, me. Avril Gowlag, mnr. Tiaan Malherbe, me. Angie Malherbe en Isabella Malherbe.

Senior en grootkampioenkoei, Devlan Highlander DL 12-125. Eienaars: Mnr. John en mev. Tracey Devonport (sel 083 454 3095), Devlan Limousins, On-The-Vaal.

Junior en reserwegrootkampioenbul, Devlan Jordan DL 14-129. Eienaars: Mnr. John en mev. Tracey Devonport, Devlan Limousins, On-The-Vaal.

Reserwe senior en reserwegrootkampioenkoei, asook die Royal Skou-superkoei, Devlan Depth 07-27. Eienaars: Mnr. John en mev. Tracey Devonport, Devlan Limousin, On-The-Vaal. Hanteerder: mnr. Leon du Toit.