Tegnologie versnel ál vinniger. Die werklikheid soos ons dit ken, word daagliks omvergewerp.

Vier tegnologiegolwe vervorm die wêreld waaraan ons gewoond is en die landbou is een van die bedrywe wat ontwrig gaan word. Ondanks die probleme, gaan daar wel geleenthede geskep word. Baie geleenthede, soos sonkragboerdery en binnenshuise LED-boerderye, gaan ontsluit word.

Kliek op die PDFs hier onder om die volledige artikel te lees.

  • Doug Vining is die hoof tegnologieraadgewer van Future-World Global Think Tank en redakteur van MindBullets: News from the Future. Volg hom op Twitter by @dougv. E-pos: doug@futureworld.org.

• Dié artikel is geborg deur GWK. Besoek GWK se webblad by http://www.gwk.co.za/

GWK top flag