Dít is voorbeelde van die vernuftige boereplanne wat by Omnia en Landbouweekblad se Boereplankompetisie by Nampo te sien was.