'n Groep Graad10 vriendinne van Delmas het besluit om n paar fotos te neem.

Plaas meisies wat het ons verwag? Almal het opgedaag in khaki hemde en wat sal 'n foto wees sonder n John Deere. Plaas lewe lekker lewe! Wat n voorreg om in so n mooi land met sy mooi mense te kan bly!