Sy het my dogtertjie van 15maande gevolg en aan haar gesnuffel. Milé het gestaan dat Ding-Dong haar hare kou en later vir Ding-Dong gevryf. Kosbare oomblik!! Milé is gek na die diere!