Ons is bevooreg genoeg om op die plattelandnd te bly, en n stoet Braham Bees Boer as buurman te he!!

Die beeste is mak, en vry net heeldag vir onverdeelde aandag!

Dit was so spesiaal, dit is min wat mense so iets sien.