My vier Musketiere op 'n partysjag in die hooglande van die Karoo.

E-opleidings halsbande is onontbeerlik in die opleiding van goeie voëljag honde. Dit vergemaklik die taak vir beide die opleier / jagter en die hond, sodat beide die jag meer kan geniet. #GarminDog