"Die twee boere bespreek die nuwe plantseisoen"

Dit is ons kleinseuns, Tiaan (4) en Eben (1) Booyens, wat kuier op oupa Leon Booyens se plaas by Bethal, Mpumalanga.