Laatmiddag toe ons klaar gestroop het, toe ry ek net so bietjie deur die plaas om te kyk of alles reg is, en toe sien ek hoe mooi die sonsondergang saam met die silo's lyk!

Ons is dankbaar vir n goeie seisoen sovêr en dank die Here vir al sy genade!