Dit is weer LEMOENTYD in die Laeveld en die bome lyk pragtig met groot oranje lemoene wat die bome vol hang na die reen.

Karmien eet een van die pomelo's wat deur CPJ Erasmus en Seun Boerdery geoes was.