Hierdie is n besonderse blom.

Die Kalahari mense het nog nooit so blom gewaar nie. Hierdie blomme het opgekom in die vaalpannetjies na die droogte toe ons so paar mm reengekry het.

Hoop iemand kan ons help met n naam.

Kalahari Groete Lizelle Sterley