Op Cornie Brits se plaas, Modderfontein, net buite Heidelberg, Gauteng, het Le Roux Kuhn heerlik in die witmielies gespeel terwyl sy boetie Juan Kuhn heeldag op die stroper was. Le Roux is amper 3 en Juan is 4, ten volle uitgerus in Case.