Volgens me. Alouise Lynch van die Overberg-bloukraanvoëlgroep, wat hom beywer vir die bewaring van dié voëls, word hulle soms opsetlik vergiftig omdat hulle as 'n las in landerye en by voerkrale beskou word, maar sy sê die voëls vreet hoofsaaklik insekte en help om plae te beheer.

Die groep werk nou saam met boere in die omgewing. Vir nog inligting, kontak support@bluecrane.org of donate@bluecrane.org.

* Hierdie foto het oorspronklik in die Landbouweekblad van 18 Augustus 2017 verskyn.