’n Donkiekar staan en wag by ’n graansilo in Noordwes, met ’n blink bakkie op die agtergrond.
Só iets toon dikwels die gaping tussen menige opkomende en kommunale boere enersyds en kommersiële boere andersyds in Suid-Afrika.
Dit is gewoonlik weens ’n gebrek aan basiese infrastruktuur en middele dat die kleinboere sukkel om die mas op te kom en die sprong na die kommersiële sektor te maak.
Iets wat skynbaar nie altyd tot die Regering deurdring nie, is dat niemand sonder die nodige kennis en finansiering kan boer nie.
Hierdie foto het oorspronklik in die Landbouweekblad van 25 Oktober 2013 verskyn.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier