Enige boer met hooireserwes kan homself gelukkig ag in die lig van die swaarkry wat oor groot dele van die Wes-, Oos- en Noord-Kaap heers, waar jare lange droogte weiding heeltemal uitgeput het en boere dit al hoe moeiliker vind om hul kernkudde onaangeraak te laat wanneer hulle besluite neem oor kuddevermindering.

© MessengerPeople

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.