Boere in die noorde van die land kan op dié dag die eindproduktevan honderde tabak- en groentekultivars besigtig en met mekaar vergelyk in die rye waar die aanvanklike proewe geplant is.

Die boerdery het begin as ’n saailingkwekery toe me. Annette de Wet besef het daar is ’n behoefte aan goeie saailinge vir Limpopo se groente- en vrugteboere.