Van Suid- Afrika se voorste skaapskeerders was te sien, soos mnr. Abel Notsi hierbo, wat al vier keer die Suid-Afrikaanse skaapskeerkampioen- skap gewen het.

Notsi het Suid-Afrika in 2008 en 2014 op die internasionale skaapskeerkampioenskap verteenwoordig. Hy is tans ’n deeltydse skeerinstrukteur by die NWKV.