Op die spotprent wat in dié uitgawe verskyn het, sê Harry Viljoen vir 'n Australiese beesteler: "Ons noem hom die super twaalf blue bull - as jy na sy prestasie die afgelope twee seisoene in die veld kyk, sal jy saamstem: Hy's supersag!"