Een van die voorstelle is deur KWV se direksie gemaak, die ander deur 'n onafhanklike groep van vyf groot aandeelhouers onder aanvoering van die bekende GT Ferreira.
Manie skryf in sy rubriek wat in die Landbouweekblad van 25 Oktober 2002 verskyn het dat die doel van die herstrukturering was om die beheer van die maatskappy uit die hande van hul B-aandeelhouers (aandeelhouers met nie dividend-draende aandele) te neem.
Die direksie se voorstel was dat dié aandeelhouers hul beheer van die maatskappy prysgee in ruil vir 15% aandeelhouding in die maatskappy. Die onafhanklike groep se voorstel was om 5% en R8 miljoen per jaar oor tien jaar een die B-aandeelhouers te bied.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier