Die onderskrif van die spotprent wat na aanleiding hiervan in die Landbouweekblad-uitgawe van 7 Desember 1979 verskyn het, lui: "Is dit Oranjejag? Ek wil hê julle manne moet gou 'n Karakoelrammetjie kom vang wat moleste maak in my jakkalskamp . . . "