"Ons verklaar hiermee gesamentlik dat ons aanvaar dat die landbou meer geld moet kry," het die onderskrif van dié spotprent in die Landbouweekblad van 5 Oktober 1979 gelui.