"Druk hulle maar deur, Klaas, druk maar deur. As ons elke dag twee dippe kan inkry, betaal dip beter as wol," is die boer in dié spotprent se plan om uit die rooi te bly.