Mej. S.M. Geyer, destyds hoof tegniese beampte by Onderstepoort se Afdeling Virologie wat op die voorblad van hierdie uitgawe verskyn, is een van die vrou waaroor daar geskryf is.
Daar word in dié artikel geskryf dat talle boere in die 1950s maar 'n vae begrip gehad het van hoeveel vroue daadwerklike bydraes tot die bevordering van die Suid-Afrikaanse boere gelewer het. Nie net boervroue nie, maar ook onder meer die wetenskaplikes.
In hierdie uitgawe is daar ook geskryf oor die uitlatings van ene mnr. Joos du Plessis wat destyds op Middelbult, Delmas, met mielies geboer het.
Du Plessis, op daardie stadium Suid-Afrika se grootste mieilieboer, het tydens 'n onderhoud met 'n Randse dagblad aangevoer dat meeste Transvaalse en Vrystaatse boere insolent is of in armoede lewe omdat hulle te lui is.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET
LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier