Artikels en nuus in dié uitgawe:

Hoender-meesterplan: Vroeë sukses wink vir graanboere; Nuwe twis broei

Wynbedryf krap kop oor reusesurplus

Kans tot 80% dat droogte kan breek!

Melkpryse daal tot 2017-vlak!

Ruk hawens nóú reg vir uitvoervrugte

Willemse: Voerkrale van alkant gedruk

100% klaar met Eskom — só doen boer dit

Maak wins met regte beeste in nuwe klimaat

Nuwe TV-reeks: ‘Moeder van die koeie’ wil jonges na landbou lok

Melkboere voer weidings tot nuwe vlak

Nampo se beste planmakers

Dié week in die landbou

Vrystaatse boere staal hulle vir meer brande

Landbouvertroue bly veerkragtig ondanks pandemie

Uitvoer: Só kan kompartemente vir beesvleis werk

Staat se planne vir kommunale grond ‘volg paneel se raad’

Briewe

Manie

Besluite op jou siekbed

Markte

Kortliks

BFAP: Pluimvee: Plaaslike groei kan deel van invoer vervang

Sabbi teel vir klimaat, sterk weerstand

Nuttig & nuut

Spesiaal: 

Dis my produk

Vir die gesin:

Sny die koek

Plaaspikkies: Koek en tee vir die kleinspan

Boeke: Ode aan die trekos

’n Juffrou met hart

Jou storie: Die Dawidtrekkertjie

Angus gesels

Blokraaisel