Artikels en nuus in dié uitgawe:

Winswurggreep: Boereskuld hoogste nóg!

Bloubessies: Groepsgeding oorweeg

Wat afgradering vir landbou inhou

Só help staat met rekordsitrusuitvoer

Minimum loon: Ontsteltenis oor voorstel

Water: Gróót probleme kom oor 10 jaar

Rentekoerse mik nou opwaarts

Wêrelddrakrag oorskry . . . en landbou kan help!

Facebook word avokadoboere se markagent

Vraag na taai Boerbokke onversadigbaar

Kundige waarsku oor siklusse: Weer nie altyd wat jy dink dit is

Skaalekonomie: Pasop, dit kan jou lelik byt

Versorg lag-lag 120 hanslammers

Dié week in die landbou

Sterk La Niña kan meer stormweer bring

Loop katvoet vir dié vreetlustige wurm

Geen heenkome vir Grootfontein se kommunale studente

Briewe

Manie

Goeie opsies vir beleggers

Markte

Kortliks

‘Verklikkerlote’ wys virus by wit kultivars

SA melkboere pas aan — en probeer beheer terugwen

Nuttig en nuut

Vir die gesin:

’n Skeppie roomys

Só sê ’n melkboer

Die valkoog: Kul jou hier, kul jou daar

Aanhouer wen werk vir SA hondetelers

Jou storie: Die groot hengel

Kyk met nuwe oë na natuur danksy dié boeke

Hart tot hart

Blokraaisel