Artikels en nuus in dié uitgawe:

Vuurwapenwet: Van taxibase tot boere sien rooi

Someroes: Die nuus raak ál beter

Staatsamptenare steel fluks vee in Noordwes

Bek-en-klouseer in KZN ‘kan hele SA kos’

Covid-19 kos SA dosyne wynboere

‘Groen’ wol: Boere móét die golf ry

Bo-Karoo nou natter as 50 jaar gelede

Drakensbergers: Dr. Liesel Foster se suksesresep

Houtskool: Swart goud van Namibië

Gesonde grond: Dreinering se reuse-impak

Slim slot fnuik boorgatdiewe

Dié week in die landbou

Geldtekorte ry SA se waterwerk-planne

Boere steek hand in eie sak om sprinkane te bespuit

Briewe

Manie

Is die landbou gerat vir die toekoms?

Laat jou testament namens jou praat

Sterk rand rem inflasie en rentekoers

Markte

Kortliks

Saadjie van kommer oor graanvoorligting

Makadamias in SA: In ’n (volhoubare) neutedop

Ken die Karoobossies: Ystervarkbossie, gifbol en silwerkaroo

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal: 

Trekkers en werktuie 

Drakensberger-bylae

Vir die gesin:

Marinda maak dit maklik

Plaaspikkies: Mooi genoeg om te eet

Fietsroetes en meer bewaring vir bekende gasteplaas

Jou storie: Niemand het vir ’n springbok betaal nie

Hart tot hart

Blokraaisel