Artikels en nuus in dié uitgawe:

Soja-differensiaal: ‘JSE skuld boere verduideliking’

Hawebottelnek rem uitvoer

Hoop vir grondeienaars: Hof draai eisers se geldkraan toe

Ekonomiese moeras: Laer rente skraal troos

Groen lig wink vir private kragverskaffers

Organies bied uitkoms vir wynbedryf

Beefmasters in die Kalahari: Rekordpryse vir bulle uit halfwoestyn

Reeks oor droogteplanne: Grootste lesse oor voorbereiding, voer & veegetalle

13 wenke vir vrugbaarder vleisbeeste

Wes-Kaapse koring: Só verander reënval, opbrengs oor 70 jaar

Spesiaal: Beefmaster-bylae

Aanlyn verkope red groenteplaas

Dié week in die landbou

Stropers bedrywig in somersaaigebied

Groot baklus laat eiers van rakke vlieg

Wild: ‘Herinner jou kliënte, daar’s lewe ná Covid-19’

Covid-19 ontbloot gebreke van kos-‘oligopolieë’

Briewe

Manie

Markte

Spaar met ’n goeie plan

Kortliks

Berekening van ‘huidige gebruikswaarde’ aanvegbaar

Uiteindelik! Data uit spazawinkels

Nuttig en nuut

Gerrit van Zyl: Op soek na die regte gene

Vra vir Faffa

Spesiaal: Trekkers en werktuie

Vir die gesin:

Boerekos: Eet jou beet!

Só sê ’n beetboer

Van die Breedekloof na die res van die land

Die valkoog: Hoe hoor en sien uile in donker?

Met ’n naaimasjien teen Covid-19

Korona tref ook spekboom-doolhof

Hart tot hart

Blokraaisel