Artikels en nuus in dié uitgawe:

Kyk!: Tzaneendam loop oor

Melkbedryf slaan slag teen ‘irrasionele’ tariewe

Begroting: Vreugde en vrae oor R7 miljard vir Land Bank

10 000 nuwe voorligtingsbeamptes?

Dieresiektes: Afrika-varkpes dreig ál meer

Bloutong-entstof raak nou skaars

Somergewasse: Rekordoes wink

Indiese boere baklei teen deregulering

Zeiss Jordaan: ‘Stoetooie meer as hul stamboek’

Mieliekompetisie: Jaco Breytenbach se opbrengsgeheime

Gemmer gee deurslag vir kommunale saamboer

Ou grassnyer tem middelmannetjie

Dié week in die landbou

Ivermektien-stormloop laat pryse styg

Uitvoer nie antwoord vir oorskotgars

Briewe

Manie

Geloofwaardigheid in die graanmark

Nuwe reëls vir aftreegeld

Wêreldvraag na voedsel bly sterk groei

Markte

Kortliks

Ken die Karoobossies: Draaibos, doringkapok en geeldraaibos

Jagters neem plaasskool onder hul vlerk

Nuttig en nuut

Vra vir Faffa

Spesiaal:

Veebedryf

Vir die gesin:

Goed, beter, beesvleis

Só sê ’n beesboer

Leersakke wys stukkie van Salome se siel

Ossewaens se storie is dié van Suid-Afrika

Boeke: Ken jou omgewing

Jou storie: Die stryd van die swaargewigte

Hart tot hart

Blokraaisel