Nuus en artikels in dié week se uitgawe:

Brandseisoen straks langer

Veediefstal kos SA R1,3 miljard

Willemse: Uitvoer raak ál belangriker vir SA

Die agt rykste boere ter wêreld

Slim oorplaatjie troef veediewe

Hoëdrukbeweiding kan klimaat help

Wildboer van die Jaar: ‘Oorsese jagters is ons heil’

SA se beste beeskudde: Veearts en wiskundige maak opslae

Grondgesondheid: Gesonde verstand help grond herstel

Spesiaal: Afslaers

Bylae: Santa Gertrudis

Kompetisie: Wen ’n nuwe Landini

Boereplan: Keer voervermorsing met spesiale voerdrom

Briewe

Manie

Markte

Vermy slaggate met vererwing

Transformasie: Begin by werkers

Kortliks

Mark vir kleiner trekkers is goud werd

Risiko en beloning

Nampo: Jongste spuittegnologie

Beskikbare gereedskap om insekweerstand te voorkom

Verbruikers raak hardekoejawel

Jongste presisietegnologie

Nuwighede

Vra vir Faffa

Bloemskou: Veldmerino’s

Bloemskou: Vleismerino’s

Vir die gesin

Groen goud

Lafenis vir ’n droë keel

Hans die Arabier daag toe op . . .

Leer dié winter op Swellendam

Boereblog: Afrika roep

Hart tot hart

Blokraaisel