Artikels en nuus in dié uitgawe:

Waardasie-agterstand noodsaak ingryping
‘Wolkaping’ kan Suider-Afrika R500m. kos
Makadamias: Besin nóú oor aanplantings
Kommunale situasie stuur af op ’n krisis
Handelsoorlog: Oliesade: Gevare en geleenthede
7 tergende vrae: Weerkenner antwoord padlangs
Herlewingslandbou: Boer gee syfers: 25% minder water en 10x meer wins!
Só voer jy 2m. beeste per jaar — hormoonvry!
Werktuie: Nampo Kaap se bestes
Plant 120 saailinge/uur met 3,5 liter diesel
Dié week in die landbou
Brandstof: Nóg prysskokke is dalk op pad
Banke byt nie aan 30 jaar-huurpag
Boomneute: Boere móét begin plant wat die mark soek
Knoffel: Boere kry dalk hulp teen skelm invoer
Briewe
Manie
Vermy dié slaggate in jou testament
Kortliks
Stel grond reg voor jy met bewaringsboerdery begin
Herlewingslandbou: Varke voltooi die prentjie
Vra vir Faffa
Nuttig en nuut
Skou: Lichtenburg: Kleinvee bekroon

Spesiaal: Landbou in die Vrystaat

Vir die gesin:

Boerekos: Vier die lente
Só sê ’n rooibosboer
Smullekker kos en goeie diens bring tevrede klante
‘My glas is halfvol’
Brei jou veldkennis uit
Hart tot hart
Blokraaisel

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.