Nuus en artikels in dié uitgawe:

R500m. bestee . . . maar geen varsproduktemark

Goeie nuus vir SA saaiboere

Waterlisensies: Proses gaan versnel word

Spoedrekord: Trekker haal 217 km/h

Siektebeheer sal SA uitvoerstatus bepaal

Nie net meer ‘hardekwas tannies’:

Vroueboere se ál groter rol

Top-kleinveestoetteler: ‘Hier maak die natuur wins’

Die Kooperasie: Blink sukses van vennootskappe

Tot 50% van water verlore: Wateronkruid só getroef

Só lyk die boord van die toekoms

Boustene van funksionele graanmark

Reuseplaas se outomatiese stelsels

Dié week in die landbou

Onsekerheid knaag aan somersaaiboere

Waak teen aanvallers, veediewe in die feestyd

Hommeltuie kan só help met bewaring

Hofsaak oor plaasverblyf hang in die lug

Wynplaas in Klein-Karoo wil miljoen spekbome plant

Briewe

Manie

Só raak verbruikers se behoeftes produsente

Waarom laat Reserwebank nie rentekoerse daal nie?

Markte

Is jou wense uitvoerbaar?

Kortliks

Vra vir Faffa

Nuttig en nuut

Skou: Bela-Bela: Honderde ding mee

Vir die gesin

Slaai vir jou braai

Só sê ’n slaaiboer

Die valkoog: Gebruik minder plastiek – ons kan!

Karooboere werk saam vir bewaring

Uitspantyd: Geskenke om te onthou

Boeke: Agter die sluier van die tabakbedryf

Hart tot hart

Blokraaisel