Artikels en nuus in dié uitgawe:

Net 1 week om watermeters te installeer

Dís hoekom speenkalfprys met 25% klim

Naspeurbaarheid eindelik op pad

Onteiening: Moeletsi Mbeki vaar uit

Benut hoenders se plan teen storting

‘Tegnologie sit besluit terug in boere se hande’

Angusse uit die Karoo pas oral aan

Differensiaal vir soja? Só kan dit werk

Olywe en sitrus in Namibië stof beeste uit

Onkruid: Bekamping begin met kennis van vyand

Kweekhuisgasse: Landbou se bydrae word oordryf

.30-30 Winchester: Die John Wayne van kalibers

Boerenavorsing kry buitelandse steun

Dié week in die landbou

Mensgemaakte krisisse met noodgeld gepak

Boere verdien meer uit leniger wynbedryf

Land Bank: Eers rommelstatus, toe verlies

Boere plant méér mielies as die voorneme

Vrystaters wil veediewe fnuik met beter kommunikasieplan

Spesiaal:

Volhoubare boerdery

Wiele

Africa Agri Tech

Vir die gesin:

Die beste gebak

Boeke: Wees my Valentyn

Renostervoëls as die boer se vriend

Hart tot hart

Blokraaisel